Kantonese Wikipedia

Kantonese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kantonees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL zh-yue.wikipedia.org

Die Kantonese Wikipedia is die Kantonese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 143 200 artikels, en is die 65ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy